Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Apr 24 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE LIEDJIESKRYWER EN SANGER TRACY CHAPMAN

AFRIKAANS ENSOVOORTS

PAST. STEPHEN KAALSEN OOR SY VROU, CLAUDINE

FLITSVRAE: DODO NYOKA • Sanger

VASGEVRIES IN DIE VREES • Hy was dáár toe een van sy ekspedisiemaats in ’n sneeustorm in Antarktika verkluim het. En dit spook 30 jaar later nog so erg by hom, hy móét daaroor praat

‘EK SAL NIE LAAT LOS NIE’ • Toe ’n krokodil sy seun skielik onder die water insleep, het ’n pa van Hartbeespoort geweet hy moet veg om sy kind te red

VAN LIEF TOT LEED? • Siya en Rachel se skeiding was hartseer maar waardig – vol respek en mooi woorde. Maar maande later is daar veel meer vrae as antwoorde, en selfs ’n regsaksie wat dreig

WELKOM TERUG, KOENS! • Hulle het gedink hulle gaan ’n nuwe lewe in die VSA begin, maar weet nou: oos, wes, tuis bes

MET OPE ARMS EN ’N GLIMLAG • Sy het ’n skaars toestand wat haar brein aftakel en dokters het voorspel sy sou net tien jaar oud word. Maar hulle was verkeerd, en nou het haar ma nuwe hoop

Maak los jou BOLLA • Pasop, hierdie HEERLIKE GEBAK gaan jou tee-of koffietyd so LEKKER maak, jy gaan vergeet wat jy die res van die dag wou doen

BESTE IN ’N BORREL • Ons wys jou hoe om modieuse borrelrompe en -rokke saam met ‘ballet skoene’ te dra

Met ’n vars oog • Hier’s ons topwenke oor hoe om donker kringe onder jou oë te takel

GOEIE DEKKING • Dié welige plante is ideaal as ’n alternatief vir grasperke of om kaal dele in jou tuin mee te bedek

ONS IS VAN ONS KINDERS VERVREEM

NEUTE TOT JOU VOORDEEL • Neute is die gesondste kitskos wat jy in jou handsak en sommer ook in jou lessenaarlaai kan hou. Hier is watter voordele net 30 g neute vir jou inhou

AS VRIENDSKAP SKEEFLOOP • Daar is hope boeke en artikels vol raad oor hoe om ’n egskeiding of verbreekte romantiese verhouding te hanteer. Maar hoe gemaak as ’n hegte vriendskap doodloop?

NEGE VRAE OOR MOTORVERSEKERING • As jy ’n voertuiglening het, het jy heel waarskynlik ook voertuigversekering. Hier is wat jy moet weet

SNUF IN DIE NEUS

JOU STERRE

Uit die oog, in die hart • ’n Leser het haar nog nooit gevra om hul man af te maai nie. Odette weet sy moet dié blik wurms vermy, maar die mossievrou se versoek is dalk net die inspirasie wat sy nodig het

Drie feiteboeke ter inligting en ontspanning

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Helde van die silwerdoek • Ons kyk waar jy vanjaar se Oscarwenners kan sien

Boys, ontmoet die band

5 MINUTE MET ROSS LEARMONTH

TV-gids • OP JOU SKOTTEL

MAX VERSTAPPEN

BWAHA-HAHA! HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Maatskappy skep hibriede reusewolwe

ELDERS IN DIE WÊRELD

’N 3D KAART VAN DIE AARDE SE WOUDE

Skoenlappers en motte se eetgewoontes

HIPOTESE • UIT: GRIEKS, HUPOTHESIS BETEKEN FONDAMENT ’n Hipotese is ’n raaiskoot wat ’n mens maak om iets in die natuur of wêreld te probeer verduidelik. Dan gebruik jy wetenskap om te bewys of dit waar is.

HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • ☛ 21 APRIL 1980 ROSIE RUIZ ‘WEN’ DIE BOSTON-MARATHON

VYF VINNIGE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans